Klipkers, ook bekend as die ‘Candlewood tree’, is endemies tot die Paarlberg en word hoofsaaklik tussen graniet -rotsskeure opgemerk. Behalwe dat dit as vuurmaakhout gebruik word, word dit ook vir sekere boerderyaktiwiteite ingespan. Die bas is destyds gebruik vir die looiery en remblokke van waens. Die vruggies van die Klipkersboom word ook gretig deur die dassies opgevreet op die Paarlberg. OESJAAR: 2023 KULTIVAR: 49% Shiraz, 49% Mourvèdre, 2% Grenache OORSPRONG: FranschhoekAflewering na hoofsentrums ingesluit.

Klipkers Rose 2023

87 available.

R660.00

Klipkers, ook bekend as die ‘Candlewood tree’, is endemies tot die Paarlberg en word hoofsaaklik tussen graniet -rotsskeure opgemerk. Behalwe dat dit as vuurmaakhout gebruik word, word dit ook vir sekere boerderyaktiwiteite ingespan. Die bas is destyds gebruik vir die looiery en remblokke van waens. Die vruggies van die Klipkersboom word ook gretig deur die dassies opgevreet op die Paarlberg.

 OESJAAR: 2023
 KULTIVAR: 49% Shiraz, 49% Mourvèdre, 2% Grenache
 OORSPRONG: Franschhoek

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.


Notify me when Klipkers Rosé 2023 x6 Klipkers Rose 2023 is available.