Gekruide karakter, viooltjies, pruimedante, rooi bessies, sout-sag, strooihoed, skrywersink, tabak, ou oë, droë grasveld, renosterbosse, grondpaaie, geroeste padtekens vol koeëlgate, swartkopskape, kortbroek-weer, sonsteek, lang nasmaak... OESJAAR: 2021 KULTIVAR: Semillon OORSPRONG: FranschhoekAflewering na hoofsentrums ingesluit.

Debutant Semillon 2021

40 available.

R1,020.00

Gekruide karakter, viooltjies, pruimedante, rooi bessies, sout-sag, strooihoed, skrywersink, tabak, ou oë, droë grasveld, renosterbosse, grondpaaie, geroeste padtekens vol koeëlgate, swartkopskape, kortbroek-weer, sonsteek, lang nasmaak... 

OESJAAR: 2021
 KULTIVAR: Semillon
 OORSPRONG: Franschhoek

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

Notify me when Debutant Semillon 2021 x6 Debutant Semillon 2021 is available.