Buffelsfontein Wyntjie

Jan van Riebeeck het in 1655 die eerste wingerdstokke aan die Kaap gevestig. Een van dié drie oorspronklike kultivars was Steen, anders bekend as Chenin blanc. Buffeslfontein Steen is ‘n heerlike verfrissende witwyn, geskik om yskoud te geniet onder ‘n strandsambreel, tydens ‘n wildsrit, in ‘n plaasdam of op die gholfbaan.

Bederf jouself, jou gekultiveerde bliksem!

 

Keuse van 12 of 24 Blikkies per kis | Prys per blikkie: R29 VAT incl.

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

Buffelsfontein Wyntjie Chenin Blanc

192 available.

R696.00

Buffelsfontein Wyntjie

Jan van Riebeeck het in 1655 die eerste wingerdstokke aan die Kaap gevestig. Een van dié drie oorspronklike kultivars was Steen, anders bekend as Chenin blanc. Buffeslfontein Steen is ‘n heerlike verfrissende witwyn, geskik om yskoud te geniet onder ‘n strandsambreel, tydens ‘n wildsrit, in ‘n plaasdam of op die gholfbaan.

Bederf jouself, jou gekultiveerde bliksem!

Keuse van 12 of 24 Blikkies per kis | Prys per blikkie: R29 VAT incl.

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

Notify me when Buffelsfontein Wyntjie x24 Buffelsfontein Wyntjie Chenin Blanc is available.